Jakkalsvlei Hemelrood Fun Run 14 November 2020
Hierdie jaar, soos met baie dinge, het die Jakkalsvlei Trail Run ‘n ommeswaai geneem. Ons hou ‘n Fun Run ter insameling van fondse vir ‘n skooltjie wat op Herbertsdale begin, die Hemelrood...
View ArticleDit is sulke tyd! Maak reg vir ‘n LEKKER KUIER!
Herfstyd in Maart en elke jaar, hierdie tyd, word die musiekinstrumente afgestof, die stembande geoefen en word die vere reggeskud vir die Heidelberg Musiekskouspel. Op 17 Maart 2021 word die skouspel...
View ArticleART IN THE PARK. Stilbaai wys sy kleure
Die Hessequa-streek, veral Stilbaaikunsteliefhebbers kan binnekort ‘n fees van kleur by die volgende kunsuitstalling op die Stilbaai Kunsteroete, gereël deur die plaaslike Toerismekantoor besigtig....
View ArticleAfriForum’s Hessekwa neighbourhood watch proto team successfully assists SAPS
AfriForum’s Riversdal proto team, which forms part of the organization’s Hessekwa branch, assisted the SAPS on 1 July 2021 to apprehend three suspects who were involved in the theft of cell phone tower...
View ArticleAfriForum se Hessekwa-tak en TFR Sekuriteit help SAPD om verdagte aan te keer
AfriForum se Riversdal-protospan en TFR Sekuriteit het op Sondag 22 Januarie hulp verleen nadat ’n 75 jarige vrou verkrag en beroof is. Die span is deur ’n noodboodskap ontbied. Die verdagte het...
View ArticleHessekwa-tak kondig nuwe bestuur aan
AfriForum se Hessekwa-tak het op 17 Mei in Riversdal gereorganiseer. Die geleentheid is voorafgegaan deur gemeenskapsvergaderings in Albertinia en Stilbaai waartydens Kallie Kriel, die uitvoerende hoof...
View ArticleHessekwa-tak ruim staproete op
AfriForum se Hessekwa tak het op 5 Augustus ’n skoonmaakaksie in Heidelberg van stapel gestuur in samewerking met die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit en lede van die publiek. Vrywilligers van...
View ArticleLadismith win first trophy in 27 years
Ladismith Cricket Club, on Saturday, made history after they won their first trophy in 27 years when they were crowned the Six Gun Grill SWD Cricket Reserve league division 1 champions for the 2023/24...
View ArticleSkerp voorwerpe tydens massapatrollie in Heidelberg, Wes-Kaap, gekonfiskeer
Die AfriForum-tak in Hessekwa se Albertinia-plaaswag en Riversdal-buurtwag het vroeër vandeesmaand na hul buurdorp, Heidelberg, uitgereik en ’n massapatrollie in samewerking met ander...
View ArticleHessekwa-tak dra bejaardes se higiëne op die hart
Die AfriForum-tak in Hessekwa is besorgd oor die bejaardes in die omgewing en het daarom op 4 Augustus ’n ruim skenking van toiletware aan Huis Edwin Theron in Albertinia gemaak. Die skenking was deel...
View Article