Quantcast
Channel: The Gremlin | Hessequa News
Browsing all 12 articles
Browse latest View live

AfriForum’s Hessequa branch achieves success together with SAPS

The AfriForum branch in Hessequa’s neighbourhood and farm watches arrested a suspected burglar in cooperation with the SAPS on 17 September 2020 in Riversdale. The SAPS approached Johan Crous,...

View Article


Sandra Prinsloo / Heidelberg / Dajesdrift / 14 Nov / 19:00 / R200 pp (Gedigte...

Besprekings vir Hessequa Harmonie

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jakkalsvlei Hemelrood Fun Run 14 November 2020

Hierdie jaar, soos met baie dinge, het die Jakkalsvlei Trail Run ‘n ommeswaai geneem. Ons hou ‘n Fun Run ter insameling van fondse vir ‘n skooltjie wat op Herbertsdale begin, die Hemelrood...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dit is sulke tyd! Maak reg vir ‘n LEKKER KUIER!

Herfstyd in Maart en elke jaar, hierdie tyd, word die musiekinstrumente afgestof, die stembande geoefen en word die vere reggeskud vir die Heidelberg Musiekskouspel. Op 17 Maart 2021 word die skouspel...

View Article

ART IN THE PARK. Stilbaai wys sy kleure

Die Hessequa-streek, veral Stilbaaikunsteliefhebbers kan binnekort ‘n fees van kleur  by die volgende kunsuitstalling op die Stilbaai Kunsteroete, gereël deur die plaaslike Toerismekantoor besigtig....

View Article


AfriForum’s Hessekwa neighbourhood watch proto team successfully assists SAPS

AfriForum’s Riversdal proto team, which forms part of the organization’s Hessekwa branch, assisted the SAPS on 1 July 2021 to apprehend three suspects who were involved in the theft of cell phone tower...

View Article

AfriForum se Hessekwa-tak en TFR Sekuriteit help SAPD om verdagte aan te keer

AfriForum se Riversdal-protospan en TFR Sekuriteit het op Sondag 22 Januarie hulp verleen nadat ’n 75 jarige vrou verkrag en beroof is. Die span is deur ’n noodboodskap ontbied. Die verdagte het...

View Article

Hessekwa-tak kondig nuwe bestuur aan

AfriForum se Hessekwa-tak het op 17 Mei in Riversdal gereorganiseer. Die geleentheid is voorafgegaan deur gemeenskapsvergaderings in Albertinia en Stilbaai waartydens Kallie Kriel, die uitvoerende hoof...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hessekwa-tak ruim staproete op

AfriForum se Hessekwa tak het op 5 Augustus ’n skoonmaakaksie in Heidelberg van stapel gestuur in samewerking met die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit en lede van die publiek. Vrywilligers van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ladismith win first trophy in 27 years

Ladismith Cricket Club, on Saturday, made history after they won their first trophy in 27 years when they were crowned the Six Gun Grill SWD Cricket Reserve league division 1 champions for the 2023/24...

View Article

Skerp voorwerpe tydens massapatrollie in Heidelberg, Wes-Kaap, gekonfiskeer

Die AfriForum-tak in Hessekwa se Albertinia-plaaswag en Riversdal-buurtwag het vroeër vandeesmaand na hul buurdorp, Heidelberg, uitgereik en ’n massapatrollie in samewerking met ander...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hessekwa-tak dra bejaardes se higiëne op die hart

Die AfriForum-tak in Hessekwa is besorgd oor die bejaardes in die omgewing en het daarom op 4 Augustus ’n ruim skenking van toiletware aan Huis Edwin Theron in Albertinia gemaak. Die skenking was deel...

View Article
Browsing all 12 articles
Browse latest View live